Landbouweekblad

Verstaan hoe onkruid kan toeslaan

Een rede waarom onkruid as skadelike organisme deur vele mense onderskat word, is straks omdat geglo word dit kan nie soos insekte en plantsiektes as’t ware uit die niet opduik nie. Plante kan inderdaad vinnig en wyd van omgewing versit in die vorm van sade wat tot mindere of meerdere mate beweeglik is.

Klein sade en saad met spesiale hulpmiddels of aanhangsels soos “vlerke” en “valskerms”, wat verspreiding deur veral wind bevorder, versprei in die algemeen verder weg van die moederplant as groter, swaarder sade of sade sonder spesiale aanpassings vir beweeglikheid. Saadgrootte en -gewig is van minder belang in die geval van sade in eetbare vrugte wat op vrugtevreters staatmaak vir verspreiding.

Onkruidsaad wat in die grond van ’n gewasland, boord of wingerd teenwoordig is, behoort as toekomstige plante beskou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad8 min read
Boerdery Van Uiterstes: Om Die Drakensberg Te Tem
Die Du Randts van die plaas Dalmally in die distrik Elliot boer wydsbeen, met een been op die rand van die Drakensberg met suurveld en ’n kouer klimaat, en die ander been in ’n warmer klimaat aan die voetenent van die berg. Dalmally, op die rand van
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad4 min read
Die Boer Se Onsigbare Vyand
Aalwurms is die graanboer se grootste gevaar en die probleem word vererger weens ’n gebrek aan kennis van en inligting oor die plaag. Boonop word aalwurmsimptome soms verkeerdelik as ’n tekort aan voedingstowwe, droë toestande of ander biotiese en ab