STAAT STEL ’ONREALISTIESE’ SPERTYD VIR WATERMETERS
Feb 07, 2020
2 minutes
— CARIEN KRUGER
FOTO: LBW-ARGIEF
ALLE besproeiingsboere moet teen 17 Februarie watermeters hê en maandelikse lesings deurgee.
Dié skielike vereiste, wat die departement van menslike nedersettings, water en sanitasie op 17 Januarie 2020 in die afgekondig het, stel ’n onrealistiese kort tydperk aan boere om daaraan te voldoen, sê Agri SA en die landbousakekamer Agbiz. Buiten dat daar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days