Landbouweekblad

Die John Wayne van kalibers

Ses Indiane byt met een skoot van hierdie merkwaardige geweer in die stof as John Wayne, alias die Duke, koel en kalm sonder fanfare op bloeddorstige hordes in ’n cowboy-fliek aanlê. Met ’n goeie perd, ’n .30-30 in die saalskede, ’n Colt Peacemaker aan die sy en ’n Stetson op die kop was geen gevaarlike uitdaging te groot nie.

Toe die .30 Winchester Centre Fire- (WCF) patroon in Augustus 1895 deur Winchester vir sy ’94-hefboomaksie-geweer bekend gestel is, was dit die eerste rookvrye jag- en sportskietpatroon van sy tyd. Die benaming het gou verander na die bekende .30-30 toe ander geweervervaardigers soos Marlin die patroon aangeneem het. Die bykomende -30 verteenwoordig die standaardlading van 30 grein sellulosenitraat of rooklose kruit wat destyds vir die 160

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad8 min read
Boerdery Van Uiterstes: Om Die Drakensberg Te Tem
Die Du Randts van die plaas Dalmally in die distrik Elliot boer wydsbeen, met een been op die rand van die Drakensberg met suurveld en ’n kouer klimaat, en die ander been in ’n warmer klimaat aan die voetenent van die berg. Dalmally, op die rand van
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad4 min read
Die Boer Se Onsigbare Vyand
Aalwurms is die graanboer se grootste gevaar en die probleem word vererger weens ’n gebrek aan kennis van en inligting oor die plaag. Boonop word aalwurmsimptome soms verkeerdelik as ’n tekort aan voedingstowwe, droë toestande of ander biotiese en ab