Landbouweekblad

BRIEWE

DINK NUUT OOR SKULD

Die konsolidasie van skuld wat boere in die droogte moes aangaan, het ten doel om boere weer op hul voete te help. Finansiële instellings, soos banke en versekeringsmaatskappye, moet sover gekry word om buite die boks te dink.

Hier is ’n paar opmerkings en voorstelle:

■ Boere moet langer tydperke kry om hul skuld te delg (15-20 jaar) om sodoende hul terugbetalingsvermoë te verhoog. Boere het nóú ’n helpende hand nodig!

■ Dit is totaal absurd om nou jou terugbetalingsvermoë te bereken op jou verminkte inkomste vir die volgende jaar. Dit is nie hulp nie, maar verkragting van die werklikheid.

■ Die metode van banke om ’n gelykblywende premie te bereken, is uitgedien en ’n metode wat nie tred hou met die werklikheid nie. Geen boer se inkomste is staties nie. Die prys van vleis het die afgelope 22 jaar met 8% per jaar toegeneem. Bereken dit oor sewe jaar, dan is dit presies dieselfde toename per jaar. Natuurlik wissel die prys van jaar tot jaar op en af, maar op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid

Related