Bogenoemde is ’n eenvoudige sêding, maar een met bedrieglik diep wysheid. ’n Gunsteling-opmerking van Pikkie Uys, die gerekende Drakensberger-teler en begaafde stockman van Wakkerstroom. Juis omdat dit so baie in so min woorde opsom.
Want is dit nie maar ’n groot deel van boere se werk nie? Om noukeurige aandag te gee aan wat om hulle gebeur. Om só probleme te