Landbouweekblad

Argentynse lesse oor geenbewerking

Geenbewerking verminder grondagteruitgang en help om reënwater beter te benut. Dit is ekonomies doeltreffender en verhoog opbrengs, wat volhoubaarder boerdery tot gevolg het.

Die Argentyne beskou geenbewerking as ’n omvattende en geïntegreerde stelsel. Gewasse word sonder grondbewerking geplant en die vorige produksiejaar se oesreste word as grondbedekking gebruik.

Dié stelsel benodig tegnologie wat nie net spesifieke werktuie behels nie, maar ook die volgende in ag neem:

■ Die keuse van goeie saad.

■ Wisselbou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid