Landbouweekblad

Olywe en sitrus dra beesboerdery in dorre gebied

Die uitmergelende droogte in Namibië wat steeds in sekere dele voortduur, het menige boer geleer hoe belangrik dit is om ekstra bronne van inkomste te hê. Mnr. Jan Bührmann, ’n boer in die Naukluftgebied, produseer olywe en sitrus in dié deel waar daar nie juis grond is om van te praat nie, maar klippe wat hy moes opbreek om gate vir die bome te maak.

Hy bestempel dié deel van die boerdery as uniek vir sy gebied, waar veeboerdery eintlik die norm is.

Bührmann (73) en sy vrou, Caroline, boer op afsonderlike, naburige plase in die klipharde Naukluft-kompleks 200 km suidwes van Windhoek en langs die Naukluft-natuurreservaat. Hy boer op Noab, 7 Februarie 2020).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.