Landbouweekblad

35 000 ha, 12 vertakkings verminder risiko’s

A s jong boer was mnr.

Ockert Steyn se visie om indringerbosse uit te roei om weer soos van ouds ’n plaas met wuiwende grasvlaktes te hê. Dit was die begin van ’n mega-onderneming.

Die boerdery se sukses het 30 jaar gelede begin toe sy neef, mnr. Frans Jooste, hom die geleentheid gegee het om op dié se erfplaas, Bosville-Wes, by Summerdown te gaan boer omdat hy self in Botswana gewerk het.

“Op ou foto’s kan ’n mens sien dit was ’n savanneplaas met grasvlaktes, maar dit is mettertyd erg deur indringerbosse ingeneem. In 1995 het Frans my gehelp om die plaas te koop. Ek het toe begin om die bosse met hande-arbeid en chemiese middels uit te roei, totdat die plaas weer deur grasvlaktes gekenmerk is. Sodoende het die drakrag van 20 ha per grootvee-eenheid (GVE) tot 7 ha/GVE verbeter,” sê Steyn (52), wat steeds op Bosville-Wes woon.

BREI GROOTSKAALS UIT

Vandag besit Steyn ook ander plase, ’n private koöperasie, ’n Brahman- en Sussex-stoetery, kommersiële

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit