Landbouweekblad

SAKELEIERS KAN KLIMAATRISIKO’S NIE MEER IGNOREER

TIEN jaar gelede het die omgewing nie eens die lys van toprisiko’s gehaal waaroor die wêreld se sakeleiers wakker lê nie.

In 2020 word omgewingsrisiko’s egter beskou as vyf van die waarskynlikste risiko’s vir die volgende dekade.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad2 min read
Boere En Verbruikers Koop Net Nodigste, Beskerm Kontantvloei
DIE hoofredes waarom TWK se kleinhandel-en-meganisasie-afdeling se ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing) in die ses maande tot einde Februarie vanjaar met 29,69% tot R61,53 miljoen gestyg het, was die verbetering