Landbouweekblad

’n Wêreldblik: Staal jou vir groter onstuimigheid

Rubriek

Die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) stel altyd in aanloop tot sy vergadering in Davos, Switserland, ’n wêreldrisikoverslag beskikbaar. Dit bevat ’n objektiewe meting deur sake- en politieke leiers van die wêreld en lande se risiko’s.

Dit is dus belangrik vir diegene in die landbou om kennis te neem van die verwagte risiko’s waaroor wêreldleiers bekommerd is. Dit is veral belangrik dat aandag gegee word aan die moontlike impak op Suid-Afrikaanse besighede en boerderye.

Ongeag die lys van wêreldleiers is dit myns insiens steeds die ANC-regering se skelmstreke wat die grootste risiko’s vir besighede in Suid-Afrika inhou.

Dit word gestaaf deur , wat toon dat die grootste sakerisiko’s die direkte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related