NÓG REËN IS NODIG OM DROOGTE TE BREEK
Feb 07, 2020
2 minutes
– ALANI JANEKE
FOTO: BRAND REPUBLIC
ONDANKS goeie reën oor groot dele van die somerreëngebied, is die droogte in terme van weerkundige definisies nog nie gebreek nie.
Mnr. Johan van den Berg, landbouweerkundige by Santam Landbou, verduidelik dat droogtetoestande gedefinieer kan word as ’n weerkundige, hidrologiese en landboukundige droogte.
’n Weerkundige droogte word bepaal deur
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days