Landbouweekblad

SÓ VERBETER TEGNOLOGIE WINSTE, VERTEL BOERE

DIE outomatisering, digitalise-ring en elektrifisering van trekkers en werktuie was van die besprekingspunte op die jaarlikse Bethal-boeredag op die plaas van mnr. Dewalt te Water van die plaas Schurvekop.

Te Water was lid van ’n paneel bestaande uit vooraanstaande boere en kenners vanaf Afgri en John Deere, die dag se borge, wat die jongste neigings in die Suid-Afrikaanse landbou bespreek het.

Die bespreking, gelei.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid