Landbouweekblad

10 topneigings in besproeiing

1 Geen keer aan besproeide boerdery

Toe die plaaslike avokadobedryf marktoegang kry tot China, het dit enorme geleenthede teweeg gebring. Dit is ook een van die redes waarom Michael Esmeraldo, besturende direkteur van Netafim SA en voorsitter van die Suid-Afrikaanse besproeiingsinstituut, meen besproeiingsboerdery in Suid-Afrika gaan uitbrei.

“Ek voorsien veral dat gewasse soos sitrus en avokado’s gaan uitbrei, dalk ten koste van makadamiaboorde met dié dat makadamianeute se prys so wisselvallig is,” sê Michael.

Opknappings aan die Beirahawe in Mosambiek, wat ook kouekettinggeriewe insluit, skep kanse vir die uitvoerlandbou om te floreer – veral onder Zimbabwiese en Zambiese boere. Dit sal boonop die druk op Suid-Afrikaanse hawens help verlig.

Ook groenteboere neem toenemend druptegnologie aan, sê Michael. “Die afgelope drie jaar het die vraag na dunwand-drupperlyne, wat slegs vir ’n seisoen gebruik word, gegroei.”

Hy skryf dit onder meer toe aan vrugte- en neutboere wat om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit