Weg! Platteland

Eet, drink, wees plesierig!

DOEN, DRENTEL, KOOP

Geniet die omgewing te voet of fiets

Kleinmond lê in die Kogelbergbiosfeerreservaat, ’n Unesco-Wêrelderfenisterrein, en word omring deur die Kogelberg- en Rooisandnatuurreservaat met sy bekende trop wildeperde wat tussen die dorp en die Botrivier-strandmeer beweeg. Dis ’n paradys vir plant- en diereliefhebbers, maar ook diegene wat lief is daarvoor om die natuur te voet, fiets of viertrek te verken. Daar is ’n menigte staproetes in die omliggende berge – koop die uitstekende kaart Kleinmond Walks met altesame 25 roetes by die toerismekantoor. Ons het net tyd gehad vir die 2,6 km-sirkelroete om Jean se koppie wat bo in 15de

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland10 min read
Ware Rus… Langs Die waters Van Sabie
‘Ek het al voorheen in my lewe perde gehad, maar vanjaar het ek die meeste tyd nóg in die geselskap van hierdie manjifieke diere deurgebring. Hulle is nie net kalmerend nie, maar ook ’n bietjie soos ’n spieël – hulle wys jou ware emosies vir jou,” sê
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland3 min read
Eet, Drink, Wees Plesierig!
Stap deur Sutherland se geskiedenis Amanda du Preez se staptoer, Sutherland on Foot, is ’n lekker manier om meer van die dorp te sien en leer. Sy vertel stories oor die ou geboue en vroeë tye terwyl jy vir sowat twee uur die strate verken. Daar is ni

Related