Weg! Platteland

Dis my dorp daardie!

Ek is van Vredendal, maar eintlik van Koringberg. Ek lees al vandat hy verskyn het en wil vreeslik graag elke keer vir ’n familielid in Kanada die tydskrif stuur. Ons is baie lief vir Koringberg, en die jongste uitgawe het my skoon hartseer gemaak van heimwee, maar ook so opgewonde. Dis my grootworddorp!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

Related