Weg! Platteland

Die gloed van die mensdom

As jy al in die Kalahari gekamp of snags deur die Noord-Kaapse platteland gery het, het jy waarskynlik al gesien hoe helder die Melkweg daar skyn. Dit is soos ontelbare piepklein gaatjies lig wat die gitswart hemel deurdring.

In teenstelling daarmee word die sterre in ’n groot stad soos Johannesburg byna onsigbaar weens die groot hoeveelheid kunsmatige lig.

Dr. Bernard Coetzee van die Bernard Coetzee-navorsingsgroep illustreer hierdie verskynsel met die voorbeeld van die kragonderbrekings wat die grootste deel van Los Angeles in duisternis gelaat het ná ’n aardbewing in Januarie 1994.

Die 911-nooddiens het talle oproepe gekry van besorgde inwoners wat sê hulle sien “’n reusagtige silwerige wolk in die lug”. In der waarheid was dit die heel eerste keer dat daardie stedelinge die Melkweg gesien het, die heelal wat ons sonnestelsel insluit.

Ongeveer 80% van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Dié Laster Is Niks Lekker
Ons bly op die platteland van Mpumalanga. Ons is gereelde kopers van die tydskrif en geniet die artikels baie. Veral die onderhoude met die mense van ’n spesifieke plek is baie goed – dit laat ’n mens hunker om sommer in die kar te klim en hulle te g
Weg: Platteland5 min read
Gekruiste Lyne
Die verlate tyd tussen twee-en vieruur in die oggend – die diep, stikdonker nag – het ek nog nooit vertrou nie. Dan voel dit of niks op aarde wakker kan wees nie, of selfs die klippe en vlieë en muskiete slaap. (Goed, dalk nié verpleegsters, vlermuis
Weg: Platteland1 min read
Om Van Vooraf Te Begin…
In Julie 2022 is al ons besittings gesteel gedurende die KwaZulu-Natalse plundertog terwyl dit in Westmead, Pinetown, geberg is. Ons moes letterlik van vooraf begin, maar dankie tog vir versekering. Nou het ons ’n nuwe huis in ’n aftreeontwikkeling o

Related