KORTLIKS
Nov 27, 2020
2 minutes
Die Walvisroete is oop én opgeknap!
Ná ’n jaar se opknapwerk is dié gewilde vyfdagroete nou weer oop. Vir diegene wat dit nie ken nie: Die Walvisroete lei ’n mens van berghange oortrek met fynbos af tot teen die see waar jy kan swem en snorkelduik. Tussen Junie en November kan jy op die uitkyk wees vir suidelike noorkapperwalvisse.
Met die opknapwerk het die oornaghutte sonkragpanele
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days