Weg! Platteland

Van die tuin tot die stort

As jy al gevoel het hoe sag en luuks ’n luffaspons op jou vel voel, sal jy moontlik verbaas wees om te hoor dit word nie uit die see geoes nie, maar is eintlik familie van die pampoen, kalbas en komkommer.

Luffas ( of ) staan ook bekend as veselsponse, maar is beslis nie jou gemiddelde tuingroente nie. Dié snelgroeiende tropiese en subtropiese rankplante is meestal bekend vir die veselagtige vleis van hulle vrugte wat, as dit droog is, ’n heerlike spons vorm om jou lyf of skottelgoed

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland10 min read
Ware Rus… Langs Die waters Van Sabie
‘Ek het al voorheen in my lewe perde gehad, maar vanjaar het ek die meeste tyd nóg in die geselskap van hierdie manjifieke diere deurgebring. Hulle is nie net kalmerend nie, maar ook ’n bietjie soos ’n spieël – hulle wys jou ware emosies vir jou,” sê
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland3 min read
Eet, Drink, Wees Plesierig!
Stap deur Sutherland se geskiedenis Amanda du Preez se staptoer, Sutherland on Foot, is ’n lekker manier om meer van die dorp te sien en leer. Sy vertel stories oor die ou geboue en vroeë tye terwyl jy vir sowat twee uur die strate verken. Daar is ni

Related