Speserye teen die koue
Trek die winter se tande met twee nuwe boeke boordens toe vol geurige Kaaps-Maleise treffers.
Cape Malay Cooking – My Story, My Heritage deur Fatima Sydow
Die skrywer neem lesers op ’n nostalgiese reis: Daar’s herinneringe van die huiskos waarmee sy grootgeword het, Ramadaan, Labarang en vele gemeenskapstroues, voor sy eindig met feesen braaikos. Ons gaan heel eerste haar maklike