Weg! Platteland

Tyd vir boekevat

Hidden Karoo deur Patricia Kramer en Alain Proust

ie een konstante ding van die Karoo is dat dit die heeltyd verander. Daarom, verklaar die mense agter Hidden Karoo, kan hierdie vierde boek in die Hidden-reeks met woorde en foto’s slegs maar “’n oomblik in tyd” vasvang soos dit uitgespeel het in die dorpe, gehuggies, plase, kerke, openbare geboue en private huise van hierdie ontsagwekkende landskap. Die lieflike hardebandboek bevat ’n reeks foto-essays

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related