![f0012-03.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/80eo9i3874b2t8rp/images/file5G7DJOXT.jpg)
Heuningwyn, ook bekend as karie, mede, mead en godenektar, is ’n mengsel van gefermenteerde heuning en water – en waarskynlik die oudste alkoholiese drankie.
“Die probleem is sodra jy sê ‘heuningwyn’, dink mense dadelik dis soet – wat wel die geval is met 99% van die produkte wat beskikbaar is,” verduidelik dr. Ernst Thompson, eienaar van Cape Town