Weg! Platteland

Kom ons gaan tuin toe!

BOSJES

’n Botaniegids op jou vingerpunte

Die leefstylplaas Bosjes, geleë tussen Wolseley en Worcester aan die voet van die Waaihoekberg, het die afgelope ses jaar gegroei tot een van die Boland se gewildste bestemmings vir natuur-en kosliefhebbers. Die plaas het al etlike argitektuurtoekennings gewen vir die besonderse kapel wat lyk asof dit op water dryf (foto bo) én vir Die Spens, waar ’n mens ’n heerlike ontbyt of middagete kan geniet.

Ewe indrukwekkend is Bosjes se tuin met sy vele verrassings – jy kan kilometers ver op die paadjies stap. Nou het Bosjes bordjies met QR-kodes opgerig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related Books & Audiobooks