Weg! Platteland

Vertel ons

LAAT HOOR VAN JULLE!

Skryf vir ons en vertel ons van jou skuif of verlange platteland toe, die karakters op jou dorp, die dinge waaroor jy gaande is (of wat jou pla)… Gaan na

platteland.net en klik op “Kontak”, of stuur ’n e-pos na

 helloplatteland@gmail.com. Onthou om jou voornaam en van te gee, en belangrik, die dorp waar jy woon. Platteland behou hom die reg voor om briewe na goeddunke te redigeer en verkort

wen-brief

Waarom is ons hier?

Waar kom ons vandaan en waarom is ons nou eintlik hier? Ons het ses lang jare die Wes-Kaap platgetoer op soek na ’n huis wat in ons gesin se behoeftes voldoen.

Een van die vereistes was dat ons kinders uit die huis hoërskool toe gaan. En met die toekoms in gedagte was dit ook belangrik om ’n volhoubare besigheid te vind.

Ons vorige huis in Swartwater, Limpopo, het ’n puik laerskool gehad, maar die hoërskool was 200km van ons plaas af.

Vir ons as ’n gesin was die koshuis net glad nie ’n opsie nie. Ouers speel so ’n belangrike rol in die lewens van hulle kinders en slyp hulle tot verantwoordelike mense en volwassenes.

Om ’n lang storieEen laatmiddag ry ons die dorp Montagu in die Wes-Kaap binne. Dié Klein-Karoo-dorp was sonnig en iets vir die oog, en die mense in die winkeltjies was vriendelik en wou net help waar hulle kan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Dié Laster Is Niks Lekker
Ons bly op die platteland van Mpumalanga. Ons is gereelde kopers van die tydskrif en geniet die artikels baie. Veral die onderhoude met die mense van ’n spesifieke plek is baie goed – dit laat ’n mens hunker om sommer in die kar te klim en hulle te g
Weg: Platteland5 min read
Gekruiste Lyne
Die verlate tyd tussen twee-en vieruur in die oggend – die diep, stikdonker nag – het ek nog nooit vertrou nie. Dan voel dit of niks op aarde wakker kan wees nie, of selfs die klippe en vlieë en muskiete slaap. (Goed, dalk nié verpleegsters, vlermuis
Weg: Platteland1 min read
Om Van Vooraf Te Begin…
In Julie 2022 is al ons besittings gesteel gedurende die KwaZulu-Natalse plundertog terwyl dit in Westmead, Pinetown, geberg is. Ons moes letterlik van vooraf begin, maar dankie tog vir versekering. Nou het ons ’n nuwe huis in ’n aftreeontwikkeling o

Related