Weg! Platteland

Ryk en lékker

Spyskaart

Kies ’n hoofgereg met ’n bykos of twee wat daarby pas.

– HOOFGEREGTE –

Provence-styl beesbredie

Gesmoorde beesstert met parmesaan-mielierys

Catherine se heel gevulde kool

– BYKOSSE –

Toegebinde botterskorsie gevul met botterpreie en kaas

Confit-tamaties

– NAGEREG –

Crème caramel-malvapoeding

Provence-styl beesbredie

Daube Provençale is die suidelike weergawe van ’n bourgignon-styl beesbredie wat stadig in wyn gekook word. Die beste beessnitte is dié met baie bindweefsel – wat tyd nodig het om sag te smoor. Ons verkies dikrib (chuck), maar jy kan ook kortrib of beesskenkels gebruik.

Genoeg vir 6-8

Bereidingstyd 20-30 minute

Gaarmaaktyd ongeveer 2½ uur

JY BENODIG

1,5 kg ontbeende beesdikrib (chuck), in blokkies van 5 cm gesny250 g pancetta, in blokkies gesny (of gebruik gerookte strepiespek)3 eetlepels (45ml) koekmeel¼ koppie (60 ml) olyfolie120 g botter200 g preie (omtrent 2), gekap350 g uie (omtrent 2), gekap300 g wortels (omtrent 3), gekap150 g seldery (2 stokkies), gekap4 knoffelhuisies, fyngedruk2 lourierblare2 eetlepels (30 ml) tamatiepasta10 g Italiaanse pietersielie, fyngekap1 teelepel (5 ml) sout½ koppie (125 ml) brandewyn1 bottel (750 ml) rooiwyn1 koppie (250 ml) biefaftreksel500 g jong uitjies, geskil250 g knopiesampioene2 teelepels (10 ml) mielieblompasta, al dente gekook,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland4 min read
My Paadjie Platteland Toe
Ek is maar ’n stadsjapie. My eerste nege lewensjare was in Seepunt, gevolg deur ewe veel tyd in Vrede-hoek, Kaapstad. Dié skuif is het gekom nadat my oupa oorlede is en ons gesin by my ouma ingetrek het. Een van die lekkerste dinge van Vredehoek was
Weg: Platteland1 min read
Hoe Lyk Dit Met ’n Kaart?
Baie dankie vir julle tydskrif wat so propvol inligting is. Ek is regtig gaande daaroor. Ek het voorheen in Limpopo gewoon en hou daarvan om na interessante plekke toe te reis. Ek sal baie daarvan hou as julle ’n kaart van Suid-Afrika aan die binneka
Weg: Platteland1 min read
Dié Laster Is Niks Lekker
Ons bly op die platteland van Mpumalanga. Ons is gereelde kopers van die tydskrif en geniet die artikels baie. Veral die onderhoude met die mense van ’n spesifieke plek is baie goed – dit laat ’n mens hunker om sommer in die kar te klim en hulle te g

Related