Weg! Platteland

’n Stukkie groen in die betonoerwoud

Op ’n perd se rug uit die stad

Nadat Ranger Stables in 2001 begin is met 2 ponies, het dit gegroei tot ’n gemeenskapsgebaseerde rysentrum met 24 perde, waarvan die meeste gered en gerehabiliteer is. Die stalle is geleë op ’n stadsplaas in Craighall Park, reg langs Delta Park, op grond wat in die jare dertig van die vorige eeu deur die Rand Epileptic Employment Agency (REEA) geskenk is. Delta Park se groen gebied van 107 ha is ’n heerlike plek vir ’n perdry-uitstappie. Ranger Stables gee ook perdrylesse en hou kompetisies, poniepartytjies en kampe, en reik uit na die gemeenskap. Hulle patrolleer daagliks die Braamfontein-spruit om ekologiese, maatskaplike en veiligheidstoestande te monitor.

rangerstables.weebly.com

reea.org.za

Dit behoort geen verrassing te wees nie dat dit goed is vir ’n mens om in die natuur te wees – fisiek én geestelik. Min dinge gee jou so ’n inspuiting as ’n staptog deur die bos met jou honde aan jou sy of om voëls in ’n groot tuin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi

Related