Huisgenoot

Toerisme in SA Deel 2 van 2

JULLE het seker al met vakansie iewers heen gereis en nuwe plekke ontdek. Dis lekker om ’n toeris te wees, maar toerisme is ook nuttig vir die land of streek wat besoek word. Alle toeriste is altyd welkom omdat hulle die ekonomie ’n hupstoot gee met die geld wat hulle tydens hul verblyf uitgee.

TOERISME SKEP WERK

Volgens ’n jaarlikse oorsig van die World Travel & Tourism Council (WTTC) het reisigers en toeriste in 2018 gehelp om vir 1,5 miljoen mense in Suid-Afrika werk te skep. Hierdie toerisme het ook R425,8 miljard bygedra tot die ekonomie. Die WTTC sê sowat 44% van die geld wat uitgegee is, kom van internasionale besoekers en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related