Weg! Platteland

Eet, drink, wees plesierig!

DOEN, DRENTEL EN KOOP

Stap die “Goue Myl” na die Drostdymuseumkompleks

wellendam het meer as 50 provinsiale erfenisterreine en almal verskyn in die Erfenisvereniging se publikasie . Langs die “Goue Myl” (kort vir Swellengrebelstraat!) in die historiese hart van die dorp kan jy van die vernaamstes te voet besoek. Begin by die Markplein oorkant die historiese (jy kan hier ’n begeleide toer van die kerk en die kerkterrein met sy 47 grafte doen) en stap af in Swellengrebelstraat waar jy verby Die Drostdy self – die ou landdroswoning en -kantoor – is in 1747 gebou en net so oud soos die dorp self. Hier kan jy op jou eie of op ’n begeleide toer verskeie unieke artefakte uit die dorp se verlede sien. Langsaan is die Mayvillehuis en die Gwen Fagan-erfenisroostuin waar met se besoek hard gewerk is om dit reg te kry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi

Related