Op verskillende maniere word ons getref, die ellende kom in baie skrikwekkende gedaantes op ons af. En ons almal loop deur, sommige mense meer as ander. Partykeer kan jy die sweepslag wat jou tref, verduur. Jy byt op jou tande, jy huil en skryn teen die nag, maar die volgende dag gaan jy aan. Jou gees is ’n bietjie meer weerloos as voorheen, maar jy is sterker. Jy het
Laaste sê ...
Nov 04, 2022
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days