SARIE

Bok Faf & sy Miné

Dit was ’n ongelooflike gevoel . . . MINÉ

elukkig getroud! Dit was wel nie liefde met die eerste oogopslag nie, sê Miné, ’n apteker van Postmasburg in die Noord-Kaap. Sy het die paartjie stylvol op die pragtige La Paris-landgoed op Franschhoek afgehaak. Miné, ’n groot rugby-ondersteuner, vertel buiten Faf se lang hare en sterk lyf, is sy ook mal oor sy kalm geaardheid. “Ek’s ’n bietjie ongeduldig. Hy’s die enigste een wat my vinnig rustig kan maak.” Faf is op sy beurt mal oor Miné se voorkoms, veral haar mooi bene. “Ons het ook dieselfde waardes. Sy daag my op goeie maniere uit om te wees.” Die De Klerks is nie seker wat die toekoms vir hulle inhou nie. Vir nou gaan hulle volgende jaar in Japan wees, waar Faf vir die Yokohama Canon Eagles rugby speel. “Dit hang af oor my lyf en of hy gaan hou, maar ek hoop om nog vir so vier jaar te speel.” Wanneer die tyd reg is, sal “ons graag met ’n gesin wil begin. Ons het waar ons sal woon wanneer ons terugkom,” verklap hy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related Books & Audiobooks