Huisgenoot

AGTER ELKE BOK

SIYA KOLISI

Die Bok-kaptein en sy vrou, RACHEL, is sedert 2016 getroud, en sy is sy grootste ondersteuner. “Jy bring vreugde oral waar jy gaan. Jy is die lig en liefde en al die goeie dinge. Kan nie glo dat ek saam met jou die lewe kan doen nie,” het Rachel al op Instagram geskryf.

Hulle doen baie liefdadigheidswerk deur middel van hul Kolisi-stigting.

Die egpaar en hul kroos, Nic (8) en Keziah (5), asook Siya se jonger sibbes, Liyema (21) en Liphelo (16), verhuis ná die Rugbywêreldbeker na Frankryk waar hy vir die Racing 92 gaan speel.

DUANE VERMEULEN

Die Springbok-agsteman en sy vrou, , is vanjaar al 11 jaar getroud. Die twee het mekaar vroeg in Duane se rugbyloopbaan ontmoet toe hy vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke