Huisgenoot

DIE PROTEAS SE ROSE

SASHA DE KOCK, Quinton de Kock se vrou

Die sterkolwer en paaltjiewagter Quinton de Kock (30) het in September aangekondig hy sal ná dié Wêreldbekertoernooi nie meer eendagwedstryde vir Suid-Afrika speel nie.

Sy vrou, Sasha, vertel die afgelope tyd was daarom vir hulle emosioneel en spesiaal. Die egpaar is al sewe jaar getroud.

“Quinton het nie baie fiemies nie,” sê sy oor haar man se gemoed voor groot wedstryde. “Hy hou nie daarvan as ek of enigiemand anders ’n bohaai maak voor ’n wedstryd nie. Ons hanteer dit asof hy net op pad is kantoor toe. Ek laat hom toe om sy ding te doen, en ek sal hom ondersteun deur te verseker dat al die ander aspekte van ons lewe agtermekaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi