Pienk is net so ’n vars kleur. Dit pas by alle gelaatskleure en velondertone
Alicia Buckle
LIPLEKKER
y hoef nie van kop tot toon in pienk geklee te wees om die voorkoms jou eie is die maklikste manier om dié opkikkerende kleur by enige uitrusting te voeg. Alicia Buckle, grimeerkunstenaar en haarstilis van Kaapstad, sê boonop hoef jy nie bekommerd te wees of helder pienk by jou velondertoon gaan pas nie. “Jou lippe is veronderstel om uit te staan, so as jy van ’n sekere helder skakering hou, dra dít!” Wees in die mode met ’n of-skakering, vir ’n dag langs die swembad of by ’n ontspanne Kersete.