10 VAN DIE BESTES
Sep 25, 2020
3 minutes
Deur NTHABISENG MAKHOKHA
1 SEEP-WENKBROUE
eep aan jou wenkbroue? Wie sou kon raai! Dié trend benut die koekingskenmerke van seep. Om dit te benut, moet jy ’n wenkbrouborsel natmaak, dit aan ’n koekie seep vryf en dan jou wenkbroue borsel in die vorm wat jy wil hê. Namate dit droog word, sal dit in posisie set. Gebruik deurskynende seep sodat daar geen residu is nie. As jy vol wenkbroue het, kan jy net die seep
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days