SARIE

WENNER Lindy Maree

Jy’s 17, deel van Generasie Z. Wat kan die wêreld by julle leer?

Ons is goed met verandering. En dis fenomenaal, want verandering kan groot geleenthede bring. Ons beweeg ook uit ons gemaksone en dit dwing ons om onsself te verbeter. Dís wat ander by ons leer: Sonder verandering kan jy nie jou volle potensiaal bereik nie. My raad aan Generasie Z is dat ons tegnologie wys moet gebruik om onsself te verryk. Inligting maak jou meer suksesvol as jy dit rég toepas.

Aktrise Lea Vivier vra: Hoekom het jy vir SARIE Nuwe Gesig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Modedinge
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related