SARIE

’n Einde en weer ’n begin

Vir byna vier jaar het die kroonprins van Afrikaanse popmusiek so te sê uit die openbare oog verdwyn.

Bobby van Jaarsveld se naam verskyn op die rekenaarskerm oor Zoom en jy wonder of hy nog soos voorheen gaan lyk. Dan is hy daar met ’n groot glimlag – en hy lyk nog presies so . . . die ligbruin hare, spierwit tande, blougroen oë. Dalk ’n bietjie meer volwasse as toe hy sy laaste vollengte album, Maak ’n wens, in 2014 bekendgestel het, maar steeds dieselfde Bobby.

“Is nie, ek is bloedrooi gebrand!” lag hy en wys na die gespierde boarms wat by sy grys moulose hemp uitsteek. Hy en Annatjie, sy vrou, en hul drie kinders is pas terug van ’n vakansie in Mosambiek.

En skielik is Bobby weer in die kollig. Dié keer nie vanweë sy sang nie, maar vir sy uitstekende toneelspel in die kykNET-dramareeks Spoorloos: Die eiland, wat in September klaargemaak het.

“Ek het in my hele loopbaan nog nooit iets gedoen wat soveel positiewe reaksie gekry het nie,” skud

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related