Huisgenoot

NUWE LEWE NÁ MY PYN

‘EK HET RÉGTE TRANE GEHUIL. ONS ALMAL HET MOS MAAR TRAUMA UIT DIE VERLEDE’

OM DIE trane op bestelling vir die kameras te laat rol is glad nie so maklik nie. Veral as jy van nature lagplooie om jou mond en ’n ondeunde vonkel in daardie aantreklike groen oë het.

Maar as dit is wat ’n dramatiese toneel van jou ernstige karakter verg, dan is dit wat jy moet doen, vertel Bobby van Jaarsveld – en begin op die daad demonstreer presies hoe. Woeps, weg is die glimlag, hy trek sy oë op skrefies en sy gesig word strak. Sy lippe begin bewe, en jy wil jou verbeel jy sien die eerste traan … maar dan bars

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related