TV Plus Afrikaans

Tienerkaperjolle en baba-moles in die ruimte

Die Vlieënde Springbokkie Seisoen 2 Woensdae SABC2 (*192) 19:30

“Ek sou nooit in my lewe kon dink of droom ek sou ’n baba in die lyf van ’n grootmens speel nie,” gesels die akteur-sanger Bobby van Jaarsveld (Rossouw in die komediereeks Mense Mense, 2018) oor sy rol Robbie wat hy in die tweede seisoen van die futuristiese komiese ruimtereeks Die Vlieënde Springbokkie vertolk.

Hy vertel: “Robbie word elke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related