SARIE

UITTREE, AFTREE, TERUGTREE . . . WANNEER IS DIT TYD?

Op 10 Junie 1978 het die Roemeense tennisspeler Virginia Ruzici haar eerste en enigste Grand Slam-titel verower toe sy die Joego-Slawiër Mima Jaušovec by die Franse Ope in Parys met 6-2, 6-2 verslaan het. Haar prysgeld $40 000. Oorkant die Atlantiese Oseaan het ene Richard Williams van Compton, Kalifornië, op sy klein televisieskerm toegekyk hoe sy haar trofee omhoog hou. En iets het net “gekliek”. Net daar het hy begin skryf aan ’n plan van 78 bladsye vir sy ongebore kinders. Een wat van hulle tenniskampioene sou maak.

Twee jaar later is sy eersteling, Venus, gebore. Soos ’n wafferse suburban profeet het Richard voorspel dat sy eendag die nr. 1-tennisspeler in die wêreld sou wees. ’n Jaar later het nog ’n dogter, Serena, haar opwagting gemaak. Sy sou die beste vrouetennisspeler van alle tye wees, het Richard later verklaar.

Inderdaad, op 42 het Venus sewe Grand Slam-titels agter haar naam en in 2002 was sy elf weke lank in die nr. 1-plek op die wêreldranglys. Maar dis Serena met haar 23 Grand Slamtitels en 186 weke agtereenvolgens nr. 1 wat allerweë beskou word as die G.O.A.T. –. Een van dié titels – 2017 se Australiese Ope – het sy verower terwyl sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related