Groot oomblik
VIR SA TROUFOTOGRAAF
Van die Ritz-hotel in Parys en die Como-meer in Italië tot West Palm Beach in Florida . . . Troufotograaf Hanri Human van Pretoria reis gereeld oor die wêreld heen,” sê Hanri. Die eindproduk in haar unieke styl, “’n mengsel van hoogmode en storievertel”, is in gepubliseer, ’n “- ervaring” vir Hanri wat dié ikoniese tydskrif al van kleintyd versamel. (Haar oë was “poffertjies gehuil” vir ’n week!) Sy sal altyd die liefde tussen die paartjie op dié dag onthou, vertel sy. Die bruid se reaksie? “We love you forever rockstar.”