Perfeksionisme neem toe bl. 132
’n Otjie as geselskapdier bl. 136
SLAAP, KINDJIE, SLAAP
As jy gereeld in ’n borrelbad ontspan, is jy dalk reeds vertroud met se sussende uitwerking. En studies beaam dit. Laventel in badolie kalmeer babasIn nog ’n studie het Amerikaanse sielkundiges bevind laventel as essensiële olie verhoog stadigegolf-slaap (diep slaap) en werk mee om die hartklop te verstadig en spiere te laat ontspan.