SARIE

LOK MENSE Soos bye na ’n blom

Jy reken dalk: Vat my soos ek is. Ek is rêrig te oud om my te bekommer oor wat mense van my dink. Maar om mense na jou toe aan te trek (innemendheid of op Engels likeability) is belangrik vir talle aspekte van jou lewe, soos jou werk, verhoudings en persoonlike groei. Dis boonop iets wat aangeleer en geslyp kan word, nes enige ander vaardigheid.

Mense hou oor die algemeen van jou as hulle gemaklik in jou teenwoordigheid voel, volgens Norman Vincent Peale in. Jy het ook die vermoë om hulle te laat voel hulle is belangrik, dat jy hulle waardig ag. Die boek is ná 70 jaar steeds in druk en in 40 tale vertaal. Tydlose raad, dus. Maar hoe pas

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
’N KONINKLIKE BESTEMMING Bloubloed stil-stil in SA
“Ons” fassinasie met “hulle” – die koninklikes en adellikes van die wêreld – kan nie ontken word nie, nie eens deur die mees geswore republikein nie! Wanneer dié bloubloediges boonop die een of ander verbintenis met ons mooie Suid-Afrika het, het jy
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa

Related