SARIE

Ons boere Tussen hemel & genade

Ek het my liefde vir perde herontdek
Monique en twee van haar spogperde, FOMO en UN/Glorious Moment 2017.
Die droogte het ons nader aan mekaar gebring
Ons het Jeff, ons boerboel, gered. Hierdie is nou sy huis.
Jy moet jou lewe aanpas soos die natuur dit bestuur
Kom ontmoet Jackie Chan, Bruce Lee en vir Dries . . .

HF CILLIERS

De Hoek, Douglas

Ek is gemaak vir Suid-Afrika. Hier bly ek
HF met sy visstok langs die Vaalrivier, sy “happy place”.

“Daar’s so baie van ons, die noemname is al op!”

Só verduidelik HF Cilliers van die plaas De Hoek op Douglas sy ryk familiegeskiedenis.

Die Cilliers’s is lief vir die aarde hier. Reeds vir vyf generasies word op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related