Weg! Platteland

Ontmoet die mense

Lourina Coetzee

Eienaar van die Sabaan-gasteplaas-en-geleentheidsvenue

Op dieselfde grondpad wat na die Bambuu Lakeside-lodge toe loop, sal jy hierdie gasteplaas-en-geleentheidsvenue teëkom wat deur Lourina Coetzee gebou en versier is. Haar grootouers het die eiendom in die jare vyftig gekoop, maar hulle het nooit permanent op die plaas gewoon nie.

Lourina het al baie dinge in haar lewe gedoen – onderwys gegee, ’n boetiek besit en Ikandla-kerse met die hand gemaak wat sy dan Europa toe uitgevoer het. Ná die Covid-19-pandemie het sy hiernatoe getrek. Sy kom oorspronklik van Carletonville, waar sy ’n gastehuis besit en bedryf.

Lourina se ouma het die eerste vier chalets op Sabaan in die jare sestig gebou, en vier jaar gelede het Lourina die ou skure in ’n trouvenue omskep. Sy weet hoe om ou items nuwe lewe te gee en verander hulle dan in smaakvolle fokuspunte in die venue: ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland9 min read
Ons Gaan Terug plaas Toe!
In ’n fraai vallei tussen Ngodwana en Waterval-Boven, omtrent 15km suidwes van die Sappi Ngodwanapapiermeule, draai jy van die besige N4 af en mik noord oor die Elandsrivier na die voet van ’n berg. Dit is hier waar jy Dombeya – ’n plaas en kwekery –

Related