SARIE

Julle sê ...

’N OOMBLIK SE BEHOORT

Hallo, liefste SARIE. Jy het my vandag baie laat huil, maar ek gee nie regtig om nie, want dit was lekker.

Ek het op ’n rustige Sondagmiddag in ’n koue en nat Auckland ’n glas wyn sit en drink. Nie vir ’n oomblik was ek nie, totdat my man posbus toe stap en met ’n groot glimlag terugkom. My liefste, wonderlikste, kosbare ouers het vir my ’n SARIE ( Julie 2019) gepos. (Die koerier het hulle R380 gekos, maar hul liefde ken geen perke nie.) My pa se sterk en netjiese handskrif op die koevert laat my al effens bewoë voel, maar dis die sagte serpie, die bekende artikels en die reuk van jul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Brief: Kreatiewe redakteurs
Toe ons dié Kreatief bymekaargesit het, was ons verbaas oor hoeveel tuisnywerhede in die brei- en hekelbedryf die laaste paar jaar aanlyn of op Instagram opgeduik het. Party spesialiseer net in gebreide goed, ander lewer alles wat met die hand gemaak
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)
SARIE3 min read
3 kort Gehekelde Baadjie
–a) 8-10 –b) 12-14 –c) 16-18 –d) 20-22Finished bust measurement: –a) 102 cm –b) 112 cm –c) 120 cm –d) 130 cm KATIA ATENEA (42% merino extrafine, 40% cotton, 18% cashmere): –a) 7 –b) 7 –c) 8 –d) 9 skeins col. 89Crochet hooks: 3,5 mm and 4,5 mm1 butto

Related