SARIE

Julle sê ...

REËNVREUGDE UIT DIE KAROO

Ek is oortuig daarvan dat almal die gille en vreugdedanse hier uit die Karoo wyd en syd kon hoor en ervaar. Die lekkerste van die reën is dat al ons bure en almal wat ons in die omgewing ken dié keer nie oorgeslaan is nie – en daarom was die vreugde net soveel meer.

My dogter Eeva (de Villiers) Birkner het op haar Facebook-blad ’n foto geplaas hoe ons rivier afkom en ek wil nie ’n fout maak met die getalle nie, maar letterlik duisende mense het verwonderd daarop reageer. Ons Suid-Afrikaners maak ’n bohaai oor iemand wat met ’n fiets in ’n rugbypaal vasry, maar die grappies en uitbundigheid ná die reën ken geen perke nie!

Intussen raak alles stadig maar seker groener om ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE2 min read
Gesonddinge
Wie hou nie van die gevoel van ’n stel vars lakens of die reuk van ’n nuut gewaste handdoek nie? Wel, byna die helfte van enkellopende mans in die Verenigde Koninkryk het in ’n peiling gerapporteer hulle was hul lakens elke vier maande of so. Kenners

Related