Huisgenoot

128? ALLEMINTIG!

OP HAAR geboortedag was dit nog ’n hele 100 jaar voor Suid-Afrika ’n demokrasie sou word. Toe die doedelsakke oor die vlaktes van Magersfontein weergalm het, en die Boere die Engelse verslaan het, was sy vyf jaar oud. Met haar mondigwording was die Eerste Wêreldoorlog al ’n jaar lank aan die woed.

In die jaar wat sy 50 geword het, het die Geallieerde troepe Normandië in Frankryk binnegeval.

En in 1994, op die rype ouderdom van 100 jaar, kon Johanna Mazibuko vir die eerste keer haar kruisie in Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing trek.

Deur dit alles – die pyn, lyding, glorie en triomf waarvan ons in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related