Huisgenoot

Overture tot ’n nuwe lewe

‘JY SAL my herken aan die rooi angelier op my lapel,” het hy laf gesê toe sy haar aankomstyd bevestig.

“Los die angelier. Jy hoef maar net te praat,” het sy teruggekaats.

Marcella Grundlingh glimlag en skuif gemakliker in die vliegtuigsitplek. In die aankomsaal gaan sy vandag vir die heel eerste keer in Johannes Davidsz se grysbont oë kyk.

Sy maak haar oë toe om hulle te laat rus in opdrag van dr. Ben Schoeman in Genève. Kan dit al amper drie jaar gelede wees toe sy Johannes die eerste keer ontmoet het? Saamgepers in haar geheue is dit ’n kitsverhaal. “Overture tot die begin van ’n lewe.” Sy giggel. ’n Sepietitel.

“Ek het hom ontmoet,” het sy begin tik.

Sy en haar kamermaat, Elsje, was teater toe – ’n vertaalde Franse stuk oor die Russiese revolusie. Die jong “Russiese rebel” wat sy makker groet: “Welkom, broer!”

Sy stem wat deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related