Rapport

’n Slang wat in jou bed inseil

So 20 jaar terug sit ek op ’n Sondagoggend die koerant en lees toe iemand aan die voordeur klop. Toe ek oopmaak, staan daar ’n vreemde man. Ek onthou ’n pyp. Hy stel homself as Esmé voor. Ek besef toe eers dis ’n vrou.

“Is jy Herman?” vra sy. Sy het ’n storie om vir my te vertel. My buurvrou is haar niggie. Ek laat haar binnekom. Sy sit.

Toe Esmé van Zijl (toe 46) daardie oggend vir my vertel hoe haar oom Imker Marais Hoogenhout haar as kind verkrag het, het haar storie my geknak.

Dié dade het (destyds) meer as 40 jaar terug gebeur. Hoogenhout was op sy dag ’n diplomaat en ’n grootkop in die sakewêreld. Iemand wat respek in hoë kringe afgedwing

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related