Rooi Rose

‘Ek lewe maar ’n klein lewe’

‘KLEINTYD HET EK DIE LUUKSE VAN VERLATENHEID GEKEN’

Jy soek verniet na artikels oor Dawid Minnaar op die Internet, kom ek agter toe ek navorsing doen oor die veteraan-akteur wat ons in die jare negentig in gewilde televisiereekse soos Torings en Konings leer ken het. Ek pols hom oor sy byna onsigbare Internetspoor tydens ons onderhoud in ’n gewilde koffieplek in Melville, Johannesburg. Ja, erken hy, hy beskerm sy privaatheid “jaloers” en het geen behoefte daaraan dat sy lewe “uitgebasuin” word nie. “Ek sou myself nou nie ’n kluisenaar noem nie, maar ja, ek is baie privaat.”

Maar moet dié versugting

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose1 min read
Bestel Boeke Vinnig
INDIEN JY VAN HIERDIE BOEKE (OF ELDERS IN ROOI ROSE) TEEN DIE ROOI ROSE-PRYS VAN ’N 20% AFSLAG WIL BESTEL, KIES EEN VAN DIE VOLGENDE OPSIES: 1 E-POS JOU NAAM, TELEFOONNOMMER EN KEUSE(S) NA SHOP@GRAFFITIBOOKS.CO.ZA 2 BEL 012 548 3456 GEDURENDE KANTO

Related