DENIM
CARGO-GLANS
Denim sal altyd in die mode wees, maar vir 2023 is die gemaklike cargo-jeans die moet-hê. Saam met ’n blinker-item is dit perfek vir ’n skemerkelkie- of semiformele geleentheid.
Cargo-jeans van 100% katoen (R1 039), Zara. Swart blinkertop (R1 599), Witchery. Gestrikte denimkorset van 100% katoen (prys op aanvraag), G-Star Raw. Diamanté-oorbelle (R300), Lovisa. GROOTTES Jeans: